Acacia galpinii | Apiesdoringboom te koop
Die genus naam Acacia is in die geval van die spesie galpinii verander na Senegalia galpinii. Senegalia galpinii is rypbestand en droogtebestand. Apiesdoring is 'n bladwisselende doringboom en 'n vinnige groeier. Die pragtige growwe bas van die Apiesdoringboom en sy diep somerskadu maak dit 'n goeie keuse vir die groot tuin. Die boom kan in 'n houer geplant word en reageer goed op snoei. Gebruik hierdie tegniek as u 'n Acacia galpinii in 'n klein tuin wil aanplant.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Acacia galpinii Apiesdoring
Price range
filter bag& price by cat
Groot Acacia (Senegalia) galpinii (Apiesdoringboom) in 450L.
Aanbevole klein/h prys R5700
Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 100mm+
-
Diameter 2m+
Acacia (Senegalia) galpinii (Apiesdoring) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 70mm+
-
Diameter 1.2m+
Acacia (Senegalia) galpinii (Apiesdoring) in 50L te koop
Aanbevole klein/h prys R470
Spesifikasies:
-
Hoog 2m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 0.8m+
Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.