top of page
Inheemse struike wat Treeshop naby Pretoria kweek, word hieronder in alfabetiese volgorde volgens wetenskaplike name aangebied. Hierdie gallery is nog nie volledig nie. Nuwe spesies word gereëld bygevoeg. Besoek ons asb. weer! Klik op die foto vir meer inligting.
Carissa macrocarpa | Grootnoemnoem
Grootnoemnoem dra pragtige wit blomme en groot rooi vrugte. Dit is 'n pragtige struik wat talle soorte voëls na die tuin sal lok
Cassinopsis ilicifolia | Lemoentjied
Lemoentjiedoring het pragtige blink-groen blare en dra geel "lemoenagtige" vruggies. Uitstekende struik om voëls na die klein tuin te lok.
Pavetta lanceolata | Treurbruidsbos
Treurbruidsbos dra oorvloedige spierwit blommetjies - 'n pragtige gesig. Maak hierdie struik 'n fokuspunt in die klein tuin
bottom of page