top of page

Welkom by Treeshop se Boomsoekgids

As u bepaalde vereistes het (byvoorbeeld immergroen, mooi blomme, lok voëls) en inheemse bome wil vind wat hieraan voldoen, kliek hier (Neem u na TreeBook. Ongelukkig net in Engels beskikbaar.)

Bome -

sommige dra pragtige blomme...

...ander verstommende vrugte.

blomdraende bome te koop
bome met mooi sade en vrugte te koop

Bome  bied 'n veilige blypek vir voëls

Bome wat voëls lok. Voëlnes in 'n boom

Die wonder van saadontkieming.......

Raasblaar saad wat ontkiem

.......en die prag van 'n volgroeide boom

Volwasse Koorsboom, afgeneem in die Kruger Nasionale Park

U is op pad na die  Boomsoekgids..maar eers die volgende:

As gevolg van die kompleksiteit en hoeveelheid inligting wat die Boomsoekgids vereis, is dit ongelukkig tans net in Engels beskikbaar. Treeshop bied sy verskoning aan vir hierdie ongerief.

Gaan asb. na treebook.online

bottom of page