top of page

Acacia robusta | Enkeldoring | Brakdoring boom te koop

Enkeldoring boom pryse vanaf R375 tot R950 afhangende van grootte. Sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Die Enkeldoring boom (ook bekend as Brakdoring) kan strawwe ryp hanteer en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende boom met 'n regop groeiwyse en groei middelmatig vinnige. Acacia / Vachellia robusta is een van die eerste spesies wat in die lente bot, wanneer dit oorvloedige roomkleurige pofbolletjie blomme vertoon. Brakdoring word middelmatig groot en dit het nie 'n baie aggressiewe wortelstelsel nie. Die boom aard ongelukkig nie goed in 'n houer nie. Dit is 'n mooi Acacia vir die groter tuin.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Vachellia robusta Brakdoring Enkeldoring

Enkeldoring boom in 450L te koop | Vachellia robusta

nie verkoopgereed nie

nie verkoopgereed nie

Acacia robusta (Enkeldoring) in 450L te koop

Aanbevole klein/h prys R5250

Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 70mm+

  • Diameter 1.6m+

Acacia robusta (Enkeldoring) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1050

Spesifikasies:

  • Hoog 2.2m+

  • Stam 35mm+

  • Diameter 1.2m+

Acacia robusta (Enkeldoring) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R420

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 1m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page