top of page

Afzelia quanzensis | Peulmahonie boom te koop

Peulmahonie boom prys - sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Die Peulmahonie boom is rypgevoelig  en matig droogtebestand. Dit is 'n groot, bladwisselende boom met 'n wydspreidende kroon. Die boom het 'n groterige, enkelsaamgestelde blaar en gee dus goeie somerskadu. Afzelia quanzensis se wortelstelsel in nie uitermatig aggressief nie. Dit reageer goed op snoei en aard uitstekend in 'n houer. Gebruik hierdie metode as u 'n Peulmahonie in 'n klein tuin wil aanplant. Afzelia quanzensis is 'n gewilde bonsai spesie.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Afzelia quanzensis Peulmahonie

Beskikbaar in 50L. Enkele bome beskiskbaar in 100L

Afzelia quanzensis C.jpg

Afzelia quanzensis (Peulmahonie) in 50L te koop

Aanbevole kleinhandel prys 

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

R580

bottom of page