top of page

Albizia versicolor | Grootblaarvalsdoring te koop

Grootblaarvalsdoring boom pryse vanaf R520 tot R5950 afhangende van grootte. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Die Grootblaarvalsdoring is ongelukkig nie rypbestand nie maar is wel droogtebestand. Albizia versicolor het 'n dubbelsaamgestelde blaar met besondere groot blaarties. Dit is beslis een van die mooiste boomblare in ons blommeryk. Hierbenewens vertoon die boom ook mooi bolvormige pluisblomme. Die Grootblaarvalsdoring boom se wortelstelsel is gladnie aggressief nie en soos sy naam aandui, het dit ook nie dorings nie (valsdoring!) Dit is 'n ideale somerskadu boom vir die groter tuin. As u 'n klein tuin het, plant gerus hierdie boom in 'n groot houer. Dit aard uitstekend in 'n houer en reageer ook goed op snoei. Albizia versicolor is 'n on-ontdekte juweel

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Flora of Zimbabwe Albizia versicolor Grootblaarvalsdoring

100L Apiesdoring te koop

nie verkoopgereed nie

100L Apiesdoring te koop

nie verkoopgereed nie

Albizia adianthifolia in 50Lte koop

Albizia versicolor (Grootblaarvalsdoring) in 450L te koop

Aanbevole klein/h prys R5950

Spesifikasies:

  • Hoog 3.2m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 2m+

Albizia versicolor (Grootblaarvalsdoring) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1450

Spesifikasies:

  • Hoog 2.5m+

  • Stam 50mm+

  • Diameter 1.3m+

Albizia versicolor (Grootblaarvalsdoring) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R580

Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com

bottom of page