top of page

Anthocleista grandiflora | Boskoorsboom te koop

Boskoorsboom pryse vanaf R520 tot R1300 afhangende van grootte. Sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Die Boskoorsboom is rypgevoelig en is ook nie droogtebestand nie. Dit is 'n groot bladwisselende boom wat bekend is vir sy besondere groot blare (lyk soos die van 'n tabakplant) en indrukwekkende kelkvormigge wit blomme - vandaar die spesienaam Anthocleista grandiflora.  Die boom het 'n hoë, slank, gladde stam wat uiteidelik in 'n groot ronde kroom vertak. Boskoorsboom is 'n vinnige groeier met 'n matig aggressiewe wortelstelsel. Dit is 'n besondere boom wat 'n tropiese effek aan die tuin sal gee. Anthocleista grandiflora se groot donkergroen blare veroorsaak dat die boom by lae lig toestande kan aanpas. Dit kan dus aangeplant word in 'n artrium, maar benodig 'n groot houer. Boskoorsboom is 'n on-ontdekte juweel. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Anthocleista grandiflora Boskoorsboom

Boskoorsboom in 450L te koop | Anthocleista grandiflora

nie verkoopgereed nie

nie verkoopgereed nie

Anthocleista grandiflora (Boskoorsboom) in 450L

Uitverkoop

Anthocleista grandiflora (Boskoorsboom) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1300

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 1m+

Anthocleista grandiflora (Boskoorsboom) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R520

Spesifikasies:

  • Hoog 1m+

  • Stam 15mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com

bottom of page