Antidesma vinosum | Voëlsitboom te koop
Die Voëlsitboom is nie rypbestand nie en ook nie droogtebestand nie. Dit is 'n immergroen boom wat vinnig groei. Antidesma vinosum is tweeslagtig en vroulike bome dra oorvloedige trossies bessies wat baie voëls lok.
Voësitboom groei redelik vinnig, word nie baie groot nie (word somtyds as stuik geklasifiseer), en is dus ideaal vir die klein tuin. Plant dit in 'n beskutte plek as u ryp kry. Antidesma vinosum is aanskoulik reg deur die jaar. Plant 'n paar om te verseker dat u ook vroulike bome het.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Voelsitboom antidesma venosum
Struikgewas - nie beskikbaar in 450L nie
Nog nie verkoopgereed nie
Antidesma vinosum (Voëlsitboom) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R180
Spesifikasies:
-
Hoog 2.8m+
-
Stam 60mm+
-
Diameter 1.2m+
Antidesma vinosum (Voëlsitboom) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470
Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 0.8m+