Apodytes dimidiata | Witpeer boom te koop
Die Witpeer boom is verbasend rypbestand en matig droogtebestand. Dit is 'n immergroen boom wat vinnig groei. Apodytes dimidiata vertoon pragtige groen loof en blom oorvloedig - dikwels meer as een keer per seisoen. Die boom het nie 'n aggressiewe wortelstelsel nie maar kan groot word met tyd. Dit word nie aanbeveel vir 'n klein tuin nie. Witpeer aard goed in 'n houer en reageer ook goed op snoei. Gebruik hierdie oplossing as u 'n Wipeer boom in 'n klein tuin wil aanplant.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica_witpeer _apodytes_dimidiata

Nog nie verkoopgereed nie


Groot Apodytes dimidiata (Witpeer boom) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R5250
Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 80mm+
-
Diameter 1.5m+
Apodytes dimidiata (Witpeer boom) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1050
Spesifikasies:
-
Hoog 2.8m+
-
Stam 50mm+
-
Diameter 1.2m+
Apodytes dimidiata (Witpeer boom) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.8m+