top of page

Berchemia discolor | Bruin-ivoor boom te koop

Bruin-ivoor boom  R420. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Bruin-ivoor is 'n halfbladwisselende boom wat meestal in die noorde van die land voorkom. Die boom is nie rypbestand nie maar wel matig droogtebestand.  Berchemia discolor groei redelik vinnig en gee digte skadu. Dit is 'n goeie keuse vir grootter tuine. Bruin-ivoor se wortelstelsel is nie aggressief nie.  Die boom word nie aanbeveel vir 'n klein tuin nie, en ons ervaring is dat dit nie gelukkig in 'n houer is nie.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Bruin-ivoor Berchemia discolor

Een van Treeshop se skaars bome aanbod

nie beskikbaar in 450L nie

nie beskikbaar in 100L nie

Bruin-ivoor in 50L te koop | Berchemia discolor

Berchemia discolor (Bruin-ivoor) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page