Bolusanthus speciosus | Vanwykshout te koop
Vanwykshout kan ryp weerstaan en is redelik droogtebestand. Dit is 'n semi-bladwisselende boom en groei vinnig. Die boom is bekend vir sy pragtige trosse pers-blou blomme, wat vroeg in die lente vertoon. Vanwykshout word nie uitermatig groot nie en is geskik vir die kleiner tuin. Die wortelstelsel is ook nie aggressief nie. 'n Pragtige en baie gewilde boom.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Bolusanthus speciosus Vanwykshout
Groot Bolusanthus speciosus (Vanwykshout) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R4950
Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 70mm+
-
Diameter 2m+
Bolusanthus speciosus (Vanwykshout) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1050
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 35mm+
-
Diameter 0.8m+
Bolusanthus speciosus (Vanwykshout) in 50L te koop
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.70m+
Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.