Boscia albitrunca | Witgat boom te koop
Witgat boom prys: R520. Sien hieronder
​
of kontak Sandra
Die Witgat boom kan ryp hanteer en is uiters droogtebestand. Dit is 'n netjiese, kompakte, halfbladwisselende boom met 'n kenmerkende wit stam (vandaar "albitrunca"). Wild vreet graag die blare van die boom en dit word dikwels in die veld waargeneem met 'n duidelike afvreetlyn. Boscia albitrunca het keinerige grysgroen blare. Die boom groei stadig en het 'n wydspreidende wortelstelsel. Dit reageer goed op snoei en mens kan maklik 'n afvreetlyn insnoei. Ongelukkig aard dit nie in 'n houer nie. Witgat is 'n boom vir die fynproewer
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Boscia albitrunca Witgat
Een van Treeshop se skaars bome aanbod

nie beskikbaar in 450L en 100l nie

Boscia albitrunca (Witgat) in 50L te koop
Aanbevole klein/h prys R580
Spesifikasies:
-
Hoog 1.3m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.8m+