top of page

Buddleja salviifolia | Saliehout te koop

Saliehout boom prys R375. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Saliehout kan strawwe ryp hanteer en is matig droogtebestand.  Dit is 'n halfbladwisselend stuikagtige boom wat teen middelmatige tempo groei. Buddleja salviifolia het donker het grys-groen blare en trosse pers en wit blomme. Saliehout het 'n aggressiewe wortelstelsel en is geneiging om onderlangs lote te stoot.  Gebruik die bome in 'n digte plantkonfigurasie om 'n onooglike muur af te skerm. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica_Saliehout Buddleja salvifolia

Struikgewas - nie beskikbaar in 450L en 100L nie

Buddleja salviifolia (Saliehout) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470

Spesifikasies:

  • Hoog 1.2m+

  • Multi-stam

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page