top of page

Calodendrum capense | Wildekastaiing boom te koop

Wildekastaiing boom pryse vanaf R420 tot R1050 afhangende van grootte. Sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Die Wildekastaiing boom kan strawwe ryp hanteer en is matig droogtebestand. Dit is 'n immergroen boom wat middelmatig vinnige groeier om uiteindelik 'n vol, ronde kroon te vorm. Calodendrum capense is bekend vir sy pragtige trosse groot pienk en wit blomme.  Wildekastaiing se wortelstelsel is nie baie aggressief nie. Dit is 'n uitstekende keuse as aksentpunt in die groter tuin. Ongelukkig aard die boom nie goed in 'n houer nie.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Calodendrum capense Wildekastaiing

nie beskikbaar in 450L nie

nie verkoopgereed nie

Calodendrum capense (Wildekastaiing) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1450

Spesifikasies:

  • Hoog 2.2m+

  • Stam 45mm+

  • Diameter 1.2m+

Calodendrum capense (Wildekastaiing) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R580

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page