top of page

Cassinopsis ilicifolia | Lemoentjiedoring te koop

Lemoentjiedoring boom pryse vanaf R90 tot R420 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Lemoentjiedoring  kan matige ryp hanteer maar is nie droogtebestand nie.  Dit is 'n immergroen struik (sommige bronne verwys daarna as 'n klein boom) wat matig vinnig groei. Cassinopsis ilicifolia het helder blink-groen blare en dra geel vruggies, somtyds in oorvloed. Die vruggies lok 'n verskeidenheid voëlspesies na die tuin. Lemoentjiedoring aard in 'n houer maar moet gereëld voeding kry om te verseker dat sy blare hul treffende blink-groen kleur behou. Die stuik reageer goed op snoei. Cassinopsis ilicifolia is 'n goeie keuse vir die klein tuin - as fokuspunt of skermplant. 

Vir meer inligting oor hierdie struik gaan na PlantzAfrica_Lemoentjiedoring Cassinopsis-ilicifolia

Struikgewas - nie beskikbaar in 100 of 450L nie

lemoentjiedoring te koop | Cassinopsis ilicifolia in 50L

Cassinopsis ilicifolia (Lemoentjiedoring) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470

Spesifikasies:

  • Hoog  1,8m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

nie verkoopgereed nie

Cassinopsis ilicifolia  (Lemoentjiedoring) in 11L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R90

Spesifikasies:

  • Hoog 1m+

  • Stam 10mm+

  • Diameter 0.3m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com

bottom of page