Catha edulis | Boesmanstee boom te koop
Die Boesmanstee boom kan ligte ryp hanteer en is matig droogtebestand. Dit is 'n netjiese, kompakte, bladwisselende boom. Die boom het treffende helder groen, leeragtige blare. en 'n nie-agressiewe wortelstelsel. Catha edulis word nie baie groot nie. Plant 'n paar bome in 'n groep om 'n mooi vertoning te gee, veral in herfstyd wanneer die bome geel herfskleure vertoon. Kontrasteer die bome met Laventelbome, wat rooi herfskleure vertoon
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantZAfrica. Catha edulis, Boesmanstee
Beskikbaar in 50L. Beperkte voorraad in 100L
Catha edulis (Boesmanstee boom) in 50L te koop.
Aanbevole kleinhandel prys
Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 15mm+
-
Diameter 0.8m+
R470
Catha edulis (Boesmanstee boom) in 100L te koop.
Aanbevole kleinhandel prys
Spesifikasies:
-
Hoog 2m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 1.2m+
R1180