Clutia pulchella | Bliksembos boom te koop

Bliksembos boom prys: sien hieronder 

of kontak Sandra 

Bliksembos is 'n klein boom met 'n stuikagtige groeiwyse. Dit groei redelik vinnig en het die besondere eienskap dat daar bykans altyd 'n paar rooi/geel blaartjies tussen sy andersinds grys-groen blare is. U kan die paar daarvan op die foto hieronder sien. Clutia pulchella kom wyd voor in Suid Afrika. Dit is 'n ryp-weerstandige, maklike, plant-en-vergeet groeier met 'n nie-agressiewe wortelstelsel. Sy struikagtige voorkoms maak dit 'n ideale skermplant, veral vir die klein tuin. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Wikipidia.org Clutia pulchella, Bliksembos

Tans slegs beskikbaar in 50L

Clutia pulchella (Bliksembos boom) in 50L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys R420                     

Spesifikasies:

  • Hoog 1.m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com