top of page

Colophospermum mopane | Mopanie te koop

Mopanie boom pryse vanaf R350 tot R850 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Mopanie is nie rypbestand nie maar is matig droogtebestand.  Dit is 'n bladwisselinde boom wat teen gemiddelde tempo groei. Colophospermum mopane is 'n bekende boom wat in Botswana 'n digte woud vorm. Die boom kom ook wyd voor in die Kruger Widtuin, waar dit nie so groot word nie. Die boom het 'n mooi vorm en ook aantreklike blare. Plant Mopanie in 'n groep in die groter tuin of park om 'n bos-effek te skep. Hoewel Colphospermum mopane redelik reageer op snoei, kwyn dit in 'n houer en die metode word nie aanbeveel nie.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfricaColophospermum mopane-mopanie

nie beskikbaar in 450L nie

nie verkoopgereed nie

Colophospermum mopane (Mopanie) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R1180

Spesifikasies:

  • Hoog 2.8m+

  • Stam 60mm+

  • Diameter 1.2m+

Mopanie te koop | Colophospermum mopane in 50L

Colophospermum mopane (Mopanie) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 35mm+

  • Diameter 0.5m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page