Combretum apiculatum | Rooibos boom te koop
Die Rooibos boom (somtyds ook Rooiboswilg) kan nie ryp hanteer nie en is matig droogtebestand. Dit is 'n halfbladwisselende boom met 'n informele groeiwyse. Combretum apiculatum vertoon somtyds mooi herfskleure. Vrugte by lank aan die boom, wat dit 'n mooi voorkoms gee. Rooibos se wortelstelsel is nie sggresssief nie en die boom word ook nie uitematig groot nie. Dit is dus 'n goeie keuse vir die kleiner tuin.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Combretum apiculatum Rooibos
nie beskikbaar in 450L nie
Combretum apiculatum (Rooibos) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1300 Spesifikasies:
-
Hoog 2m+
-
Stam 50mm+
-
Diameter 1.5m+
Combretum apiculatum (Rooibos) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R520 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 1m+