top of page

Combretum erythrophyllum | Riviervaderlandswilg te koop

Riviervaderlandswilg boom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Riviervaderlandswilg is uiters gehard. Dit kan strawwe ryp en droogte weerstaan. Combretum erythrophyllum  is bladwisselinde en vertoon somtyds pragtige herfskleure.  Riviervaderlandswilg word groot en het 'n aggressiewe wortelstelsel. Die boom aard nie in 'n houer nie. Combretum erythrophyllum is dus nie geskik vir klein tuine nie. Die boom word dikwels aangeplant as straatboom en ook in parkeerterreine. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Combretum erythrophyllum Riviervaderlandswilg

Riviervaderlandswilg in 450L te koop

Groot Combretum erythrophyllum (Riviervaderlandswilg) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4700

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 100mm+

  • Diameter  2m+

Riviervaderlandswilg in 100L te koop. Combretum erythrophyllum

Combretum erythrophyllum (Riviervaderlandswilg) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R950

Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 50mm+

  • Diameter  1.5m+

Riviervaderlandswilg in 50L te koop. Combretum erythrophyllum

Combretum erythrophyllum (Riviervaderlandswilg) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R375

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8+

  • Stam 40mm+

  • Diameter  1m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page