top of page

Combretum molle | Fluweelboswilg te koop

Fluweelboswilg boom prys van R520 tot R1300 afhangende van grootte. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Fluweelboswilg in matig rypbestand en kan matige droogte weerstaan. Dit is 'n bladwisselende boom en groei redelik vinnig.  Die boom se blare is oortek met sagte haartjies, wat dit 'n fluweelagtige gevoel en voorkoms gee. Combretum molle het 'n kompakte groeiwyse. Die boom het nie 'n aggressiewe wortelstelsel nie en word ook nie baie groot nie. Dit is dus geskik vir die kleiner tuin. Fluweelboswilg regeer goed op snoei en aard ook in 'n houer. Dit is een van die mooiste Combretums

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica_Combretum molle Fluweelboswilg

nie beskikbaar in 450L nie

nie verkoopgereed nie

Combretum molle  (Fluweelboswilg) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R1450

Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

Combretum mollei (Fluweelboswilg) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R580

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page