Cunonia capensis | Rooiels boom te koop
Cunonia capensis kan slegs ligte ryp weerstaan en is nie droogtebestand nie. Dit is 'n immergroen boom wat teen 'n gemiddelde tempo groei. Rooiels het donker groen lansetvormig saamgestelde blare wat rooi gekleur is (vandaar die volksnaam) as hulle ontluik uit 'n lepelvormige omhulsel - 'n unieke groewyse wat kenmerkend is van die rooielsboom. Die groeiwyse, blare, en vertoning van Cunonia capensis se blomme ('n roomkleurige bottelborsel!) maak dit 'n interessante boom vir die groter tuin.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Rooiels Cunonia capensis
nie verkoopgereed nie
nie verkoopgereed nie
Cunonia capensis (Rooiels) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R5250 Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 50mm+
-
Diameter 2m+
Cunonia capensis (Rooiels) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180 Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.5m+
Cunonia capensis (Rooiels) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:
-
Hoog 2m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 0.8m+