Cussonia spicata | Gewone kiepersol te koop
Gewone kiepersol (ook genoem Laeveldkiepersol) kan ligteryp weerstaan en is uiters droogtebestand. Dit is 'n immergroen boom wat aanvanklik vinnig groei. Dit neem egter lank voordat die boom 'n vol kroon vorm. Cussonia spicata het groot, unieke blare wat werklik pragtig vertoon in enige tuin. Gewone kiepersol het 'n netjiese regop groeiwyse. Hoewel die boom nie baie groot word nie, het dit 'n aggressiewe wortelstelsel. As u 'n klein tuin het, plant Cussonia spicata in 'n groot houer as fokuspunt. Die boom aard uitstekend in 'n houer en het nie baie versorging nodig nie.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Cussonia spicata Gewone kiepersol
nie verkoopgereed nie
nie verkoopgereed nie
Cussoia spicata (Gewone kiepersol) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R5250
Spesifikasies:
-
Hoog 3.2m+
-
Stam 120mm+
-
Diameter 1.8m+
Cussoia spicata (Gewone kiepersol) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1300
Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 80mm+
-
Diameter 1m+
Cussoia spicata (Gewone kiepersol) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470
Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 0.8m+