Dombeya rotundifolia | Drolpeer boom te koop
Die Drolpeer boom kan ryp weerstaan en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende boom wat teen 'n middelmatige tempo groei. Dombeya rotundifolia is oortrek met wit blomtrosse vroeg in die lente. Dit is 'n pragtige gesig, maar die blompriode is ongelukkig nie lank nie. Drolpeer het nie 'n aggressiewe wortelstelsel nie. Dit reageer goed op snoei en aard ook goed in 'n houer. Dombeya rotundifolia is 'n gewilde bonsai.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Dombeya rotundifolia Drolpeer
nie beskikbaar in 450L nie
nie verkoopgereed nie
Dombeya rotundifolia (Drolpeer) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1050
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 60mm+
-
Diameter 1.2m+
Dombeya rotundifolia (Drolpeer) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R420
Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 0.8m+