top of page

Euclea crispa | Bloughwarrie boom te koop

Bloughwarrie boom prys R375. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Bloughwarrie boom (somtyds ook as struik geklasifiseer) kan strawwe ryp hanteer nie en is matig droogtebestand. Dit is 'n tweeslagtige, immergroen boom wat meesal laag vertak om 'n digte paddastoelvorm te gee - ideaal vir afskerming van 'n onooglike muur of uitsig. Omdat die blare van Euclea crispa groengrys is, vertoon dit pragtig as aksentplant tussen ander bome. Dit groei redelik vinnig en die wortelstelsel van die Bloughwarrie is nie aggressief nie. Dit is 'n goeie keuse vir die kleiner tuin, en aard ook goed in 'n houer.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Euclea crispa Bloughwarrie

nie beskikbaar in 450L nie

nie beskikbaar in 100L nie

Rooibos in 100L te koop | Combretum apiculatum

Euclea crispa  (Bloughwarrie) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R420        Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page