Euclea pseudebenus | Ebbeboom te koop
Die Ebbeboom kan ligte ryp weerstaan, en is droogtebestand. Dit is 'n medium tot klein, immergroen boom met enkelvoudige, grysgroen blare aan neerhangende takke wat mens aan 'n wilgerboom herrinner. Euclea pseudebenus is tweeslagtig en slegs vroulike bome dra bessies (swart wanneer ryp). Ebbeboom se wortelstelsel is nie aggresief nie. Die boom kom hoofsaaklik in die westelike semi-woestein gebied van Suider Afrika voor en is redelik skaars. Ons kan dit aanbeveel vir die klein tuin as 'n interessante gespreksonderwerp. Euclea pseudebenus is 'n boom vir die fynproewer.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz africa Euclea pseudebenus
Een van Treeshop se skaars bome aanbod. Slegs beskikbaar in 50L
R580
Euclea pseudebenus (Ebbeboom) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys
Spesifikasies:
-
Hoog 1.m+
-
Stam 25m+
-
Diameter 0.8m+