top of page

Halleria lucida | Notsung te koop

Notsung boom pryse vanaf R90 tot R375 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Notsung weerstaan strawwe ryp en is matig droogtebestand nie.  Dit is 'n immergroen boom wat matig vinnig groei. Halleria lucida dra keëlvormige blomme aan sy stam, somtyds in oorvloed. Die blomme lok suikerbekkies en bye na die tuin. Notsung het aanvanklik 'n struikagtige groeiwyse.  Die boom se wortelstelsel is nie aggressief nie. As u dit in 'n klein tuin wil plant, snoei die boom gereëld terug om te verhoed dat dit te groot groei. Halleria lucida is nie 'n goeie keuse om in 'n pot te plant nie. 

Vir meer inligting oor hierdie struik gaan na PlantzAfrica_Halleria lucida Notsung

nie beskikbaar in 100L of 450L nie

lemoentjiedoring te koop | Cassinopsis ilicifolia in 50L

Halleria lucida (Notsung) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R420

Spesifikasies:

  • Hoog  1,5m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

nie verkoopgereed nie

Halleria lucida (Notsung) in 11L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R90

Spesifikasies:

  • Hoog  0.8m+

  • Stam 10mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page