Harpephyllum caffrum | Wildepruim te koop

Wildepruim boom pryse vanaf R350 tot R4950 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Wildepruim kan ligte ryp weerstaan en is matig droogtebestand.  Dit is 'n immergroen boom wat vinnig groei. Harpephyllum caffrum het groot donkergroen saamgestelde blare wat rooierig vertoon wanneer dit aanvanklik uitgroei. Die boom het 'n netjiese regop groeiwyse en 'n nie-aggressiewe wortelstelsel. Dit dra pragtige rooi vrugte wat talle voëlspesies lok.  Harpephyllum caffrum word groot en moet liefs net in groter tuine geplant word. As u 'n klein tuin het, plant Wildepruim in 'n groot houer en snoei die boom gereeld. Harpephyllum caffrum is deesdae 'n baie gewilde keuse.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Wildepruim Harpephyllum caffrum

nie verkoopgereed nie

Groot Harpephyllum caffrum (Wildepruim) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4950

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 100mm+

  • Diameter 2m+

Harpephyllum caffrum (Wildepruim) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R850

Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 60mm+

  • Diameter 1.2m+

Harpephyllum caffrum (Wildepruim) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R350 Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 30mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com