top of page

Ilex mitis | Without boom te koop

Without boom pryse vanaf R420 tot R5250 afhangende van grootte. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Without kan strawwe ryp weerstaan maar is nie droogtebestand.  Dit is 'n immergroen boom wat teen 'n gemiddelde tempo groei. Ilex mitis het donker groen  blare en 'n netjiese regop groeiwyse. Die jong blare het 'n donker rooi kleur. Without se wortels is nie aggressief nie en die boom bied digte somerskadu vir die groter tuin of park.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Ilex mites Without

Without te koop in 450L | Ilex mitis

Ilex mitis (Without) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R5250 Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 1.5m+

Ilex mitis | Without in 100L te koop

Ilex mitis (Without) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R1180 Spesifikasies:

  • Hoog 2.m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.m+

Without in 50L te koop | Ilex mitis

Ilex mitis (Without) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page