Acacia burkei | Swartapiesdoring boom te koop
Die genus Acacia het in die geval van die spesie burkei verander na Senegalia. Senegalia burkei kan ligte ryp weerstaan en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende doringboom en 'n middelmatige groeier. Die pragtige growwe bas van die Swartapiesdoring boom en sy diep somerskadu maak dit 'n goeie keuse vir die groot tuin. Die boom kan in 'n houer geplant word en reageer goed op snoei. Gebruik hierdie tegniek as u 'n Swartpiesdoringboom in 'n klein tuin wil aanplant. Acacia burkei is 'n gewilde bonsai.
https://www.plantzafrica.com/plantab/acacianigrescens.
​
​
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Acacia burkei Swartapiesdoring
Nie verkoopgereed nie
Groot Acacia (Senegalia) burkei
(Swartapiesdoring) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R5250
Spesifikasies:
-
Hoog 3.5m+
-
Stam 100mm+
-
Diameter 2m+
Acacia (Senegalia) burkei (Swartapiesdoring) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180
Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 60mm+
-
Diameter 1.2m+
Acacia (Senegalia) burkei
(Swartapiesdoring) in 50L te koop
Aanbevole klein/h prys R470
Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 0.8m+
Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.