top of page

Kigelia africana | Worsboom te koop

Worsboom pryse vanaf R420 tot R5250 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Worsboom se blare kan nie ryp hanteer nie. Daarenteen kan die dik stam van die boom wel weerstand  teen ligte ryp bied. Die boom is matig droogtebestand.  Kigelia africana is 'n bladwisselende boom wat vinnig groei en groot rooi kelkblomme vertoon. Die vrugte van die boom lyk soos dik afhangende worse en is besonder groot. Worsboom se wortelstelsel is matig aggressief. Die boom reageer goed op snoei en aard uitstekend in 'n houer. Dit is ook 'n gewilde bonsai. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Worsboom Kigelia africana

nie verkoopgereed nie

nie beskikbaar in 100L nie

Worsboom in 50L te koop | Olinia emarginata

Kigelia africana (Worsboom) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4350 Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 100mm+

  • Diameter 1.5m+

Kigelia africana (Worsboom) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 60mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page