Kiggelaria africana | Wildeperske boom te koop
Wildeperske kan strawwe ryp weerstaan en is matig droogtebestand. Dit is 'n tweeslagtige, immergroen boom wat teen 'n gemiddelde tempo groei. Vroulike bome dra 'n vrug wat oopsplit om oranjerooi bessies te vertoon wat vrugtevretende voëls lok. Kiggelaria africana se wortelstelsel is nie aggressief nie. Die boom word egter uiteidelik redelik groot. Wildeperske sal in 'n houer aard as dit goed versorg word. Gebruik hierdie metode as u 'n klein tuin het. Plant die boom as fokuspunt en/of skaduboom in die groter tuin.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Kiggelaria africana Wildeperske

nie beskikbaar in 450L nie


Kiggelaria africana (Wildeperske) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R950 Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.m+
Kiggelaria africana (Wildeperske) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R375 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 25mm+
-
Diameter 0.8m+
Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.