Kikkia acuminata | Witsering boom te koop

Witsering boom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Witsering kan ligte ryp weerstaan en is baie droogtebestand.  Dit is 'n bladwisselende boom wat vinnig groei. Kirkia acuminata het heldergroen saamgestelde blare, versprei in 'n pragtige ronde kroon. Die boom lewer 'n kleurvertoning in die herfs - werklik besonders. Witsering se wortelstelsel is redelik aggressief.  Gebruik dit as 'n fokuspunt in die groter tuin. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Kirkia acuminata Witsering

nie verkoopgereed nie

Kirkia acuminata (Witsering) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4350 

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 2m+

Kirkia acuminata (Witsering) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R850 Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.5m+

Kirkia acuminata (Witsering) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R350 Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com