top of page

Loxostylis alata | Teerhout boom te koop

Teerhout boom prys: sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Teerhoutboom is 'n onontdekte juweel. Loxostylis alata is 'n immergroen, vinnige groeier. Dit groei tot n middelmatig-klein grootte - ideaal vir die kleiner tuin. Teerhout het pragtige saamgestelde blare wat rooi vertoon wanneer hulle bot. Verder dra die boom oordadige wit blommetrosse, wat gou in rooi vrugte ontwikkel. Lg. bly lank op die boom en verkleur later na roomwit. Die sade van Loxostylis alata het 'n teeragtige omhulsel - vandaar die volksnaam naam "Teerhout".  Volgens ons ervaring by die Treeshop kwekery, kan dit tot -1C hanteer. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Loxostylis alata Teerhout

Teerhout | Loxostylis alata in 50L koop
loxostylis alata (Teerhout) rooi vrugte
loxostylis alata (Teerhout) blomme

Loxostylis alata (Teerhout) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470        Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page