top of page

Mimusops zeyheri | Moepel boom te koop

Moepel boom prys:  R350. Sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Die Moepel boom kan ligte ryp weerstaan  en is matig droogtebestand. Dit is 'n netiese, regop, immergroen boom met groterige, donkergroen, enkelvoudige blare en 'n vol ronde kroon. Mimusops zeyheri groei teen 'n middelmatige tempo en vertoon trosse roomwit blomme wat ontwikkel in geel vruggies, effens grootter as 'n druiwekorrel.  Moepel se wortelstelsel is nie aggressief en die boom word ook nie uitermate groot nie. Dit aard goed in 'n houer, reageer goed op snoei en pas goed aan by laelig toestande.  Mimusops zeyheri is 'n goeie keuse vir die kleiner tuin. Dit is 'n gewilde bonsai spesie

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Flora of Zimbabwe Mimusops zeyheri Moepel

Moepel boom te koop | Mimusops zeheri

nie beskikbaar in 450L nie

nie beskikbaar in 100L nie

Moepel in 50L te koop | Mimusops zeyheri

Mimusops zeyheri (Moepel) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R470

Spesifikasies:

  • Hoog 2m+

  • Stam 30mm+

  • Diameter 1m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page