Mundulea sericea | Kurkbos boom te koop

Kurkbos boom prys:  R420 - R1050 afhangende van grootte. Sien hieronder

of kontak Sandra 

Die Kurkbos boom is rypbestand en matig droogtebestand. Dit is 'n klein, halfbladwisselende boom met 'n informele groeiwyse. Die boom word gekenmerk aan sy silwergrys blare en kurkagtige stam. Mundulea sericia vertoon pragtige trosse pers blomme, gewoonlik na goeie reën.  Die boom aard uitstekend in 'n houer. Sy wortelstelsel is nie aggressief nie. Dit, en die feit dat Kurkbos nie groot word nie, maak hierdie boom 'n uistekende keuse vir 'n klein tuin.  Kurkbos is 'n gewilde bonsai spesie

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantz Africa Mundulea sericea Kurkbos

nie beskikbaar in 450L nie

Mundulea sericea (Kurkbos) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1050

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 50mm+

  • Diameter 1.2m+

Mundulea sericea (Kurkbos) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R420

Spesifikasies:

  • Hoog 1m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com