top of page

Noltea africana | Seepblinkblaar boom te koop

Seepblinkblaar boom prys: sien hieronder 

of kontak Sandra 

Seepblinkblaar is 'n middelmatig-klein, immergroen boom met 'n regop, meerstammige groeiwyse en 'n nie-agressiewe wortelstelsel. Sy blommetjies en vruggies is klein en dus nie morsig nie. Die boom het lanset-vormige, glansende, heldergroen blare. Noltea africana is effens rypgevoelig en benodig 'n matige hoeveelheid water. Seepblikblaar (blare en takkies van die boom was eens gebruik om seep te maak, vandaar die volksnaam) is geskik vir die klein en selfs baie klein tuin.  Plant dit as skermbome om 'n onooglike muur te verskans of om privaatheid te skep.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantZAfrica. Noltea africana, Seepblinkblaar

Tans slegs beskikbaar in 50L

Seepblinkblaar te koop in 50L | Noltea africana

Noltea africana (Seepblinkblaar boom) in 50L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys                   

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 15mm+

  • Diameter 0.8m+

R420

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page