top of page

Oncoba spinosa | Snuifkalbassie boom te koop

Snuifkalbassie boom prys: sien hieronder 

of kontak Sandra 

Snuifkalbassie is 'n klein, immergroen boom met 'n stuikagtige groeiwyse. Dit groei redelik vinnig, het dun, skerp dorings en dra welriekende en treffende wit blomme. Oncoba spinosa weerstaan ligte ryp. Dit is 'n maklike, plant-en-vergeet groeier met 'n nie-agressiewe wortelstelsel. Sy struikagtige voorkoms maak dit 'n ideale skermplant, veral vir die klein tuin. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica. Oncoba spinosa, Snuifkalbassie

Tans slegs beskikbaar in 50L

Snuifkalbassie te koop in 50L | Oncoba spinosa  C
Oncoba spinosa flower C.jpg

Oncoba spinosa (Snuifkalbassie) in 50L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys                       

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

R470

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page