Pittosporum viridiflorum | Kasuur te koop

Kasuur boom pryse vanaf R375 tot R4950 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Kasuur is rypbestand maar nie droogtebestand nie. Dit is 'n immergroen boom en groei redelik vinnig.  Die boom ontwikkel gou 'n mooi kroon en is dus 'n ideale skaduboom. Die blare het 'n aangename reuk as dit gebreek word. Kasuur in vol saad  gee 'n mooi vertoning en lok baie voëls . Pittosporum viridiflorum het 'n redelik aggressiewe wortelstelsel. Die boom word groot met tyd en is dus nie geskik vir 'n klein tuin nie. Kasuur aard egter goed in 'n groot pot/houer en ons beveel die metode aan vir 'n klein tuin. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Pittosporum viridiflorum

Groot Pittosporum viridiflorum (Kasuur) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4950

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 90mm+

  • Diameter  1.5+

Pittosporum viridiflorum (Kasuur) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R950 Spesifikasies:

  • Hoog 2.2m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

Pittosporum viridiflorum (Kasuur) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R375

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 30mm+

  • Diameter 0.5m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com