Podocarpus henkelii | Henkel-se-geelhout boom te koop
Henkel-se-geelhout kan strawwe ryp weerstaan maar is nie droogtebestand nie. Dit is 'n immergroen boom wat ietwat stadig groei. Podocarpus henkelii is tweeslagtig. Die boom het donkergroen afhangende lansetvormige blare. Henkel-se-geelhout het 'n kompakte groeiwyse as dit in 'n oop ruimte geplant word. Plant 'n laning Henkel-se-geelhoute as 'n skerm, wat na verloop van tyd hoog sal groei, of plant 'n enkel boom as fokuspunt.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Henkel-se-geelhout Podocarpus henkelii
Podocarpus henkelii (Henkel-se-geelhout) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R4950 Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 80mm+
-
Diameter 2m+
Podocarpus henkelii (Henkel-se-geelhout) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180 Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.5m+
Podocarpus henkelii (Henkel-se-geelhout) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+