Podocarpus latifolius | Opregte geelhout boom te koop
Die Opregte geelhout boom is ryp sensitief en is nie droogtebestand nie. Dit is 'n tweeslagtige, immergroen boom wat ietwat stadig groei. Podocarpus latifolius het donkergroen breë lansetvormige blare. Opregte geelhout het 'n koniese tot slank groeiwyse as dit in 'n oop ruimte geplant word. Die boom se wortels is nie aggressief nie. Plant dit as is 'n treffende fokuspunt in die groter tuin.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Opregte geelhout Podocarpus latifolius
Podocarpus latifolius (Opregte geelhout) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R4350 Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 80mm+
-
Diameter 1.5m+
Podocarpus latifolius (Opregte geelhout) in 100L te koop.
Aanbevole klein/h prys R1180 Spesifikasies:
-
Hoog 2.5m+
-
Stam 40mm+
-
Diameter 1.5m+
Podocarpus latifolius (Opregte geelhout) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:
-
Hoog 1.8m+
-
Stam 20mm+
-
Diameter 0.8m+