top of page

Rauvolfia caffra | Kinaboom te koop

Kinaboom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Kinaboom kan gladnie ryp weerstaan nie en is ook nie droogtebestand nie.  Dit is 'n immergroen boom wat vinnig  groei. Rauvolfia caffra het groot heldergroen blare wat digte skadu gee. Kinaboom het 'n netjiese regop groeiwyse en 'n wortelstelsel wat nie baie aggressief is nie. Die boom word egter groot. Plant Rauvolfia caffra in 'n beskutte plek in die groter tuin.  Ongelukkig aard die boom nie baie goed in 'n houer nie.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Rauvolfia caffra Kinaboom

Kinaboom te koop in 450L | Rauvolfia caffra

nie beskikbaar in 100L nie

Rauvolfia caffra (Kinaboom) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4350 

Spesifikasies:

  • Hoog 3.2m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 1.8m+

Raufolfia caffra (Kinaboom) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470 Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page