Sclerocarya birrea | Maroela boom te koop
Maroela kan ligte ryp hanteer en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende boom wat teen 'n gemiddelde tot vinnige tempo groei. Sclerocarya birrea het 'n groengrys saamgestelde blaar en 'n netjiese regop grys-en-wit gespikkelde stam. Maroela gee diepskadu in die somer en is 'n goeie keuse vir die groter tuin. Ons ervaring is dat Maroela goed op snoei reageer en dat sy wortelstelsel nie aggressief is nie. U kan dus hierdie bekende "Wildtuin boom" in 'n houer plant om 'n klein tuin te versier.
Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Maroela Sclerocarya birrea

nie verkoopgereed nie
nie beskikbaar in 100L nie


Sclerocarya birrea (Maroela) in 450L te koop.
Aanbevole klein/h prys R4350 Spesifikasies:
-
Hoog 3m+
-
Stam 120mm+
-
Diameter 1.5m+
Sclerocarya birrea (Maroela) in 50L te koop.
Aanbevole klein/h prys R580 Spesifikasies:
-
Hoog 1.5m+
-
Stam 30mm+
-
Diameter 0.8m+