top of page

Searsia pendulina | Witkaree boom te koop

Witkaree boom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Die Witkaree boom kan ryp weerstaan en is matig droogtebestand.  Dit is 'n bladwisselende boom wat vinnig groei. Searsia pendulina is een van die eertse boomspesies wat na die winter bod. Die heldergroen blare van die boom staan uit teen die wintergewaad van die ander bome rondom hom. Mens kan sê dat Witkaree die lente aankondig! Dit is 'n aantreklike skaduboom vir die groter tuin. Die boom aard nie in 'n houer nie. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Searsia pendulina Witkaree

Witkaree in 450L te koop | Searsia pendulina

nie beskikbaar in 100L nie

nie verkoopgereed nie

Searsia pendulina (Witkaree) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R5250

Spesifikasies:

  • Hoog 3m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter 2m+

Searsia pendulina (Witkaree) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R470

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page