Sideroxylon inerme | Witmelkhout boom te koop

Witmelkhout boom pryse vanaf R350 tot R4350 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Witmelkhout kan ligte ryp weerstaan  en is verbasend droogtebestand.  Dit is 'n immergroen boom met 'n wyd spreidende kroon en donkergroen, glansende, enkelvoudige blare wat digte skadu gee. Die spesie is tweeslagtig en slegs vroulike bome dra bessies (swartkleurig, omtrent so groot soos 'n albaster). Sideroxylon inerme is endemies tot die Suid- en Weskus sterke waar dit geil groei vanaf die 2de kusduin. Die boom aard egter ook in  warmer gebiede op die Hoëveld. 'N aantal melkhoute groei byvoorbeeld in die botaniese tuin in Pretoria. Witmelkhout (of meer algemeen bekend a Melkhout) se wortelstelsel is gladnie aggresief nie. Sideoxylon inerme aard uitstekend in 'n houer en reageer gunstig op snoei. Gebruik hierdie metode as u die boom in 'n klein tuin wil aanplant. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Witmelkhout sideroxylon inerme

nie verkoopgereed nie

nie verkoopgereed nie

Groot Sideroxylon inerme (Witmelkhout) in 450L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R4350

Spesifikasies:

  • Hoog 3.5m+

  • Stam 80mm+

  • Diameter  2m+

Sideroxylon inerme (Witmelkhout) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R850

Spesifikasies:

  • Hoog 2.5m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

Sideroxylon inerme (Witmelkhout) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R350

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 30mm+

  • Diameter 1m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com