top of page

Terminalia sericea | Vaalboom te koop

Vaalboom pryse vir verskillende sakgroottes: sien hieronder

of kontak Sandra 

Die Vaalboom kan ligte ryp hanteer en is matig droogtebestand. Dit is 'n bladwisselende boom met grys-groen blare en'n netjiese regop voorkoms, somtyds met verdeelde krone. Terminalia sericea dra oorvloedige rooibruin vrugte wat lank aan die boom hang. Dit is egter moeilik om lewensvatbare saad in die hande te kry, met die gevolg dat die boom maar skaars in die handel is. Die Vaalboom word nie uitermatig groot nie en het ook nie 'n aggressiewe wortelstelsel nie. Dit benodig egter goed gedreineerde grond. Ons ervaring is dat Terminalia sericea goed in 'n houer aard.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Terminalia sericea Vaalboom

Beskikbaar in 50L. Beperkte voorraad in 100L

Terminalia sericea | Vaalboom in 50L te koop

Terminalia sericea  (Vaalboom) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys 

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

R580

Terminalia sericea  (Vaalboom) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys 

Spesifikasies:

  • Hoog 1.5m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

R1450

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page