top of page

Inheemse bome wat Treeshop tans kweek

As u op hierdie bladsy land deur 'n Google soekkliek, sal die dinamies blad hieronder 'n kort oorsig gee van die boom wat u gesoek het.    Gaan na Boomlys en kies 'n ander boom waarvan u soortgelyke inligting wil sien.

Kusvaalbos boom | Brachylaena discolor

Met toestemming van TreeBook | Kusvaalbos | Waarskynlik gesnoei om hierdie groeivorm te kry | Mosselbay

Koop Kusvaalbos? | Treeshop verskaf kwaliteit inheemse bome | Pretoria

Sleutel eienskappe van hierdie inheemse boom

Kusvaalbos is 'n vinnig groeiende, immergroen, geharde (-2 Cesius) boom. Dit word nogal groot en het gevolglik 'n matig-aggressiewe wortelstelsel. Kusvaalbos se bo- en onderblaar veskil beduidend van kleur, wat 'n baie mooi vertoning gee. Die wetenskaplike naam is Brachylaena discolor.

Tuinmaak idees met hierdie inheemse boom

Kusvaalbos is geskik vir die grootter tuin. Dit sal vinnig digte afskerming bied, tot 5m hoog. Gebruik die boom as 'n windbreek.

Vir inligting oor beskikbaarheid, sakgroottes en pryse gaan na

As u kennis wil ontvang van opdaterings, teken gerus op Treeshop se inligtingsdiens in. (Sien registrasievenster regs bo aan hierdie bladsy) 

bottom of page