top of page

Vepris lanceolata | Witysterhout boom te koop

Witysterhout boom pryse vanaf R350 tot R850 afhangende van grootte. Sien hieronder 

of kontak Sandra 

Witysterhout kan slegs ligte ryp weerstaan en is matig droogtebestand.  Dit is 'n immergroen boom  wat teen 'n gemiddelde tempo groei. Met 'n eerste oogopslag sou mens Vepris lanceolata vir 'n kareeboom aansien. Witysterhout se blarekroon is egter 'n ligter groen, en die boom behou hierdie voorkoms regdeur die jaar. (Anders as Karee, wat minder mooi lyk net voor sy blaarkroon hernu in November/Desember). Vepris lanceolata het 'n matig aggressiewe wortelstel. Die boom aard goed in 'n houer en reageer goed op snoei. Oorweeg die metode as u 'n klein tuin het.

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na PlantzAfrica Witysterhout Vepris lanceolata

nie beskikbaar in 450L nie

nie verkoopgereed nie

Vepris lanceolata (Witysterhout) in 100L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R1450 Spesifikasies:

  • Hoog 2.5m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1.2m+

Vepris lanceolata (Witysterhout) in 50L te koop. 

Aanbevole klein/h prys R580 Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 20mm+

  • Diameter 0.8m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page