Peperbasboom | Warburgia salutaris te koop

Peperbasboom pryse: sien hieronder 

of kontak Sandra 

Peperbasboom is 'n medium-groot, netjiese, vinnig groeiende, immergroen boom met 'n regop, enkelstam groeiwyse. Warburgia salutaris kry sy volksnaam van die skerp peper smaak van sy blare en bas. Wanneer die blare gekneus word gee dit ook 'n kenmerkende peper reuk af. Peperbasboom is 'n maklike groeier. Ons ervaring is dat dit nie morsig is nie, min onderhoud benodig en bestand is teen meeste tuin plae. Warburgia salutaris is effens rypgevoelig. Gebruik dit as n enkel skaduboom, vir 'n laning langs u inrypad of selfs a 'n skermboom. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Plantzafrica Warburgia salutaris, Peperbasboom

Tans beskikbaar in 50L, 100L en 200L

Warburgia salutaris (Peperbasboom) in 50L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys R520                Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 1m+

Warburgia salutaris (Peperbasboom) in 100L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys R1300      Spesifikasies:

  • Hoog 2.5m+

  • Stam 40mm+

  • Diameter 1m+

Peperbasboom te koop in 200L | Warburgia salutaris

Warburgia salutaris (Peperbasboom) in 200L te koop. 

Aanbevole kleinhandel prys R3000     Spesifikasies:

  • Hoog 3.m+

  • Stam 60mm+

  • Diameter 1.5m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

© Capstone99 Pty Ltd. Proudly created with Wix.com