top of page

Xanthocercis zambesiaca | Njalaboom te koop

Njalaboom pryse vanaf R395 tot R950 afhangende van grootte. Sien hieronder

​

of kontak Sandra 

Njalaboom is kan ligte ryp weerstaan maar is ongelukkig nie droogtebestand nie. Dit is 'n baie groot immergroen boom wat middelmatig vinnige groeier om uiteindelik 'n pragtige, vol, ronde kroon te vorm. Xanthocercis zambesiaca het enkelsaamgestelde blare wat digte skadu gee.  Aangesien dit 'n baie groot boom word, rapporteer ons sy wortelstelsel as aggressief, maar met 'n geneigtheid om diep (eerder as spreiende) wortels te groei. Treeshop is nog in die toetsfase om vas te stel of Njalaboom in 'n houer aard. Die aanduidings is egter positief. Xanthocercis zambesiaca is 'n uitstekende keuse vir 'n groot tuin of park in rypvrye gebiede of waar slegs ligte ryp mag voorkom. Dit is 'n onondekte juweel. 

Vir meer inligting oor hierdie boom gaan na Flora of Zimbabwe Xanthocersis zambesiaca Njalaboom

nie beskikbaar in 450L nie

nie verkoopgereed nie

Xanthocercis zambesiaca (Njalaboom) in 100L te koop

Aanbevole klein/h prys R1450

Spesifikasies:

  • Hoog 2.2m+

  • Stam 45mm+

  • Diameter 1.2m+

Xanthocercis zambesiaca (Njalaboom) in 50L te koop

Aanbevole klein/h prys R580

Spesifikasies:

  • Hoog 1.8m+

  • Stam 25mm+

  • Diameter 0.6m+

Pryse sluit BTW en afleweringskoste uit. Afslag beskikbaar volgens Treeshop beleid.

bottom of page